Veilige 3 slaapkamer 2 badkamer huis te huur in Faerie Glen. Kombuis met baie kaste en aparte opwaskamer, ruim leefarea en baie ingeboude kaste in slaapkamers. Eiendom het 'n dubbel garage, 2 onderdak? parkeerplekke, elektriese motorhek, ingeboude braai, "firepit" area en maklik beheerbare tuin. Veilige eiendom met nuwe geëlektrifiseerde omheining rondom die erf. Gerieflik geleë naby winkels met maklike toegang tot hoofweë. Huur R12900 per maand en deposito R15000. Beskikbaar 1 Junie 2024. Skakel Elsie 0832274319
Home to rent Faerie Glen
R12.900
0081
Veilige 3 slaapkamer 2 badkamer huis te huur in Faerie Glen. Kombuis met baie kaste en aparte opwaskamer, ruim leefarea en baie ingeboude kaste in slaapkamers. Eiendom het 'n dubbel garage, 2 onderdak parkeerplekke, elektriese motorhek, ingeboude braai, "firepit" area en maklik beheerbare tuin. Veilige eiendom met nuwe geëlektrifiseerde omheining rondom die erf. Gerieflik geleë naby winkels met maklike toegang tot hoofweë. Huur R12900 per maand en deposito R15000. Beskikbaar 1 Junie 2024. Skakel Elsie 0832274319